MAANDBLAD
Leraar: Ds Johan Alberts
- Telno: 081 054 7873
Adres
- Kerkstraat 8, Southcrest, Alberton
Vergroot kaart
Hierdie Kerk is gefundeer op die Heilige Skrif, die onfeilbare Woord van God. Ons glo en bely 'n enige, algemene kerk wat 'n heilige vergadering is van ware gelowiges in Christus, wat hulle saligheid in Jesus Christus verwag en gewas is deur Sy bloed, geheilig en verseƫl deur die Heilige Gees.
Om die Evangelie van Jesus Christus In waarheid te verkondig en passievol uit te reik na die gemeente en die gemeenskap

Om 'n Geesvervulde gemeente te wees wat vir mekaar in liefde omgee.