KONTAK

Ds Johan Alberts
081 054 7873

Kerkraad dagbestuur:
Kobus v Wyk (vise-voorsitter) 072 437 8385
Danie Senekal (skriba) 082 556 9522
CVV dagbestuur:
Voorsitter: Zanchia Alberts 069 514 2261
Vise-voorsitter: Charmaine Senekal 084 580 8985
Amanda van Wyk (sekretaresse) 079 895 7276

Grondslag van die kerk

Hierdie Kerk is gefundeer op die Heilige Skrif, die onfeilbare Woord van God. Ons glo en bely 'n enige, algemene kerk wat 'n heilige vergadering is van ware gelowiges in Christus, wat hulle saligheid in Jesus Christus verwag en gewas is deur Sy bloed, geheilig en verseƫl deur die Heilige Gees.

WAT GLO ONS?

ons missie

pix

Om die Evangelie van Jesus Christus In waarheid te verkondig en passievol uit te reik na die gemeente en die gemeenskap

ons visie

pix

Om 'n Geesvervulde gemeente te wees wat vir mekaar in liefde omgee.